

| Welcome to the testimonials page of Aspigon Driving Academy. Here you will find out what previous and existing clients say about us. |
| Post a Comment |
My kind Armand was by Aspigon Driving Academy en ons het wonderlike diens vanaf hulle ontvang met die bespreking van sy lisiensie, geen toue en maande se gewag nie, lesse was goed hanteer en met die hulp van die ryskool het my seun sy lisiensie sommer die eerste keer bekom en dan is hulle nog bekostigbaar ook Anthea Naude I am greatly appreciated for all your help in getting my learners, everything went well and it was worth the money, Thank you once again and I will recommend anyone to Aspigon Driving academy. Sudeshnee Chetty Magda was baie nice gewees, daar was geen probleme nie, ons het lekker gesels en sy het my baie gehelp met die goedtjies wat ek meer gesukkel het, sy was geduldig met my wat vir my baie nice was, want die vorige driving school by wie ek was was glad nie geduldig nie. Carli Phillips Die diens was uitstekend en bekostigbaar. Ek het die waarde van my geld gekry. Ek sal die bestuurskool defnitief aanbeveel vir ander!Marolien Steyn Ja nee kyk! Aspigon bestuurskool is be...slis vi alle mense wat hul lisensies wil kry! Ek sal hul aanbeveel vi enige imand! Ekt hm my 1ste keer gkry! Sterkte! Chrz!Yuval Blum Ek wil net se Dawie se diens wat hy gelewer het was uitstekend. ek het die eerste toets my lisensie gekry en dat ek aan almal kan aanbeveel dat jul deur hom moet gan want hy is baie goed en hy laat jou gemaklik voel as jy by homleer.Werner Beytell "Jip. Ek dink hierdie bestuur skool is net die beste. Ek het nog nooit n bestuur skool gesien wat soveel moeite doen vir hulle kliente nie. Ek sal enigiemand aanraai om hulle te sien vir bestuurslesse beskprekkings ens. Regtig die plek is by verre die beste.
|